
Baba · 0–2 Jaar
Ontdekkers
Sensoriese stimulering, vroeë taal en basiese motoriese beheer.
Help jou kind om belangrike mylpale te bereik met vier weeklikse aktiwiteite — ontwerp deur 'n geregistreerde arbeidsterapeut, spesifiek vir jou kind se ouderdom.
Eerste maand aanbod • Kanselleer enige tyd

Hoe dit werk
Skep 'n profiel vir jou en jou kind, en kies die ouderdomsgroep wat pas.
Kry jou eerste maand teen slegs R49 (R199 per maand daarna). Kanselleer enige tyd.
Ontvang vier nuwe aktiwiteite per week, gebou rondom jou kind se mylpale.
Elke aktiwiteit is ouderdom-spesifiek en fokus op die mylpale wat op daardie stadium die meeste saakmaak.

Baba · 0–2 Jaar
Sensoriese stimulering, vroeë taal en basiese motoriese beheer.

Kleuter · 2–4 Jaar
Taalontwikkeling, koördinasie en kreatiewe spel.

Pre-Skool · 4–6 Jaar
Skoolgereedheid, fyn motories en sosiale vaardighede.

Wie is ons
Geregistreerde Arbeidsterapeut
As arbeidsterapeut weet ek dat spel die belangrikste werk van 'n kind is. Éxito Kids is gebore uit 'n passie om ouers toe te rus met die regte gereedskap om hul kinders se natuurlike ontwikkeling te ondersteun — sonder die stres van ingewikkelde beplanning.
Elke aktiwiteit is gekies om mylpale te ondersteun, en gebruik gewone items wat jy reeds in die huis het.
Een eenvoudige prys. Kanselleer aanlyn enige tyd.
Maandelikse inskrywing
R49 vir die eerste maand · R199 per maand daarna · Geen kontrak